Goddelike Genesing en Wonderwerke deur Dr Lintoot Fortuin

Goddelike Genesing en Wonderwerke deur Dr Lintoot Fortuin

R 100 Sale R 148

Goddelike Genesing en Wonderwerke: ’n Opleidingshandleiding deur Dr. Lintoor Fortuin is ’n kragtige en praktiese gids wat gelowiges toerus om in die bonatuurlike krag van God te leef en te bedien. Hierdie boek fokus op die Bybelse waarheid dat genesing en wonderwerke steeds deel is van God se plan vir Sy mense vandag.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp