Bevorderde Leierskap in die Apostoliese Era by Dr.Lintoor Fortuin
R 100 Sale
R 158
Hierdie boek is ideaal vir pastore, kerkleiers, bedienaars en almal wat ’n dieper begrip van Bybelse leierskap begeer. Dit bied nie net teorie nie, maar praktiese riglyne om ’n blywende impak in die liggaam van Christus te maak.
Customer reviews
No reviews yet.